finansiële adviseurs | saam met jou: end-uit
Ons
Van Rooyen & Raath Finansiële Adviseurs (Edms) Bpk ('VRR') is ‘n Gemagtigde Finansiële Diensverskaffer (FSP 33603) en ‘n afskrif van ons lisensie (wat besonderhede bevat oor die finansiële dienste wat ons gemagtig is om te lewer asook enige vrystellings) is op aanvraag ter insae beskikbaar.
VRR lewer vanaf 1 Maart 2008 finansiële advies- en tussengangerdienste ten opsigte van die volgende areas van finansiële beplanning: